Namibia's top stories — governance, policy, and civic life.
Four vehicles set on fire outside London synagogue in ‘anti-Semitic hate incident’
Claude Guillemot, who co-founded French video-game publisher Ubisoft with his brothers in 1986, has died, the company said on Saturday. “Ubisoft was deeply saddened to learn of the death of Claude Guillemot, co-founder of the group and chairman of Guillemot Corp, in an accident,” the statement...
Sources: RSS Feeds | Parliament | Government Portals | Data Scraper Agent
Die regering se omstrede besluit om Vitol as Namibië se strategiese brandstofverskaffer aan te stel, het ’n venster oopgemaak na ’n uitgebreide korporatiewe netwerk wat reeds diep...
Agtien uitvoerende beamptes en bestuurders van die Namibië Lughawensmaatskappy (NAC) het maatskappyvoertuie gekoop onder ’n direksiegoedgekeurde skema nadat hulle N$5 000 betaal he...
Die Swakopmund-munisipaliteit het gedurende die 2024-’25-boekjaar N$19,9 miljoen aan oortyd betaal, met die koste wat nou onder die vergrootglas is nadat dit verlede week by die Sw...
Elke week kom ’n groep vroue op Otjiwarongo bymekaar om te kuier, te hekel en vir ’n wyle hulself kreatief besig te hou. Die kreatiewe saamkuier bestaan uit ’n oggend- sowel a...
Die burgemeester van Rundu, Andreas Jikerwa, het die kragverspreider in die Noorde, Nored, daarvan beskuldig dat hy versuim om die dorp se straatligte in stand te hou. Jikerwa...
Inflasie sal na verwagting vanjaar onder 4% bly en teen 2027 sowat 3,5%, maar die land se ekonomie sal na raming voortgaan om onder sy volle potensiaal te groei, aangesien wêreldko...
Sommige staatsamptenare neem so min as N$500 per maand huis toe nadat leningterugbetalings en ander salarisaftrekkings deur die regering se salarisstelsel verwerk is. Dit is ’...
The Institute for Public Policy Research (IPPR) has accused the Anti-Corruption Commission (ACC) of failing to make meaningful progress on major corruption investigations.Speaking...